4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Wemmershoek Road (R301), Pearl Valley Golf Estate, Paarl, 7620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pearl Valley Golf Estate Hotel Suite 504 is op 'n gholflandgoed in die Paarl geleë en bied wêreldklasgeriewe en is die ideale basis om die omliggende Wynlande te verken.
Dié suite beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele, asook 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oond en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n onderdakstoep met 'n asemrowende uitsig oor die gholfbaan. Die suite het rugsteunkrag vir tydens beurtkrag. Braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Die landgoed beskik ook oor 'n wêreldklas-agtienputjie-gholfbaan met 'n klubhuis, restaurant, koffiewinkel, kroeg, 'n dag-spa en 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Colleen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 91
Op LekkeSlaap Minder as ’n maand
Ligging
- Wemmershoek Road (R301), Pearl Valley Golf Estate, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearl Valley Golf Estate Hotel Suite 504 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Wemmershoek Road (R301), Pearl Valley Golf Estate, Paarl, 7620, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang