Pearls Apartment
5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Lagoon Drive, The Pearls, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Pearls Apartment is die ideale wegbreek vir gesinne of vriende aan die kus in Umhlanga.
Hierdie ruim woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus is. Langsaan is 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Die balkon bied 'n see-uitsig en die kompleks spog met 'n swembad en veilige parkeerplek. Umhlanga se strand en die vuurtoring is net 'n entjie se stap vanaf die verblyf.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 491
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 6 Lagoon Drive, The Pearls, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Lagoon Drive, The Pearls, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang