Pebble Beach 20
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 51, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 181R1 963 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pebble Beach is op 'n rotsagtige krans geleë en het 'n trap wat na die rotspoele en Chaka's Rock se getypoel lei. Tydens hoogwater kan die strand met 'n paadjie van 200 m langs die pad na Chaka's Rock Beach bereik word.
Pebble Beach 20 is 'n moderne selfsorgwoonstel op die tweede verdieping, het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Beide die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer het 'n staanwaaier. Twee van die slaapkamers lei na 'n lieflike stoep en spog met 'n asemrowende see-uitsig.
Die kombuis is met 'n elektriese stoofplaat, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n sitkamerstel, see-uitsigte en 'n houtskoolbraai.
Gaste het toegang tot een aangewese parkeerplek en beperkte, ontoegekende gasteparkeerplek. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Pebble Beach 20 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 69
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Ocean-rylaan 51, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pebble Beach 20 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thompsonsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 51, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom