Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is nie in die eenhede toegelaat nie. Geen partytjies en geen vuurwerke word toegelaat nie. Hierdie is nie 'n troeteldiervriendelike plek nie. Die prys sluit skoonmaakdienste in. Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei, waarvan die eerste ongeveer 3 km en die tweede ongeveer 5 km is. Hierdie grondpad is geskik vir alledaagse voertuie. Vir die houtgestookte warm bad word die eerste 2 sakke hout voorsien. Gaste kan meer hout teen 'n bykomende koste koop.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R31 Remhoogte Road, Skeerpoort, 0232, Noordwes
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang