3 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30A Wes Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Pecan Tree is in Parys en bied 'n pragtige tuin-uitsig, met 'n privaat sitarea buite en braaigeriewe.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en 1 kind. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek en 'n opvoubed vir 'n kind van tot 2 jaar. Daar is ook 'n slim-TV met gedeelde DStv. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met basiese kombuisware, 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.
Daar is WiFi, veilige onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek en 'n alarmstelsel.
Gaste kan gholf, visvang, voëlkyk en fietsritte by die Vaalrivier geniet. Die Afri Dome is net om die draai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 30A Wes Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Pecan Tree het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30A Wes Street, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang