+22
Selfsorg in Kimberley

Pilgrim's Rest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerrit K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit is 'n pêrel in die stad. Sy naam is Rus en dit is die waarheid. Baie geniet! Lekker plekkie om tot rus te kom. 'Klein maar fyn' sê ons. Baie aangename gasvrou, sy en haar man het ons baie gehelp. Skoon en netjies, ek kan net sê: dis 'n pêrel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Ek sal Pelgrims 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Uitstekende waarde vir geld. Alles was na my behoefte en ek het net so lekker gebly soos in veel duurder plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Pilgrim's Rest
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is baie bly dat u tevrede is.

Dina H
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Vriendelike gasvrou. Rustig. Skoon, netjies en perfek vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 530
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 530
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 530
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Hayston Road, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe959232c8b4ff0bb956717de38ea5583a395838e2b3f4634e1f3aed14d0e01cc4b5fc8b28fb0de97cbcd7321ec263a3c5973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 2 Hayston Road New Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.750265890651 24.751271387102
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang