Pelican's Nest
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,750.00 per bespreking
Prys sluit in
-
Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat volgens afspraak. Rook verbode. Die swembad kan verhit word teen 'n koste van R400 per dag. Hierdie fasiliteit is nie beskikbaar vir naweekverblyf nie, slegs vir 'n minimumverblyf van 10 dae. Gaste word vriendelik versoek om stiltetyd na 22:00 te handhaaf, aangesien die huis in 'n beboude woonbuurt geleë is. Inklok met 'n verteenwoordiger sal tot 20:00 plaasvind, waarna self-inklok van toepassing sal wees. Gaste mag versoek word om hul ID met aankoms te toon, en dit moet ooreenstem met die naam van die bespreeker.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Pelican Street, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang