LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34
Gastehuis in Kroonstad

Penny's Guesthouse   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Kathleen G
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Netjies, lekker en vriendelike diens. Ons het lekker gebly, die koffiewinkel is 'n wenner. Lekker koffie vir vroeg op die pad klim. Mense is almal vriendelik en help graag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Penny's Guesthouse
Kathleen, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie vir julle ondersteuning. Lekker dag!

Sonja D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons was 'n groep van 8 kinders en volwassenes. En die spasie en veiligheid was baie. Baie lekker, dankie. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Was baie lekker rustig. Kort net 'n mikrogolf. Was baie lekker rustig. Alles wat mens nodig het vir oornag. Kort net 'n mikrogolf. Naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebo M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Forever want to be there. Was amazed from the moment I entered the room (family unit), everything you need is right inside that unit. Penny is a home away from home. Thank goodness I chose you as our host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry F
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Baie lekker, sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Netjiese gastehuis met waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Die werkers was almal vriendelik en behulpsaam. Die kamers was mooi en gerieflik. Alles is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania K
1 nag
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld. Baie dankie vir puik en vriendelike diens. Die kamer was pragtig en baie gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simóne S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Fantastiese verblyf. Ons bly altyd by Penny's. Dit is ons nr 1 keuse wanneer ons in Kroonstad is. Hulle bring tot jou stukkie koek na jou kamer toe wanneer jy ietsie bestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Penny's Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is baie bly julle het lekker gebly. Groete Penny's Guesthouse

Phumeza M
1 nag
5.0
Jan 2026

Warm, welcoming, clean, relaxing. This is a hidden gem. Beautiful, clean and warm staff. It was my third or fourth time in this establishment; you get value for your money. I posted on my FB status about it to encourage my friends to make use of them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Penny's Guesthouse
Phumeza, thank you for your review and thank you for your support. Have a good day.

Noleen F
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2026

The host was helpful. Went out of his way to help and make sure we were helped and c. The host was helpful. Went out of his way to help and make sure we were helped and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Rautenbach Street, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfe1db891bb824acda508dccb994b95fe86bd552554b20f4094cb4bb763ff816043b5e662ec439784bfaf37a03a108ba2ec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 28 Rautenbach Street Kroonheuwel 9499 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -27.647250854745 27.234986722469

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang