Penthouse at the Quadrant
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Wilderness Road, Claremont, Cape Town, 7735, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Penthouse by die Quadrant bied luukse akkommodasie met gesofistikeerde details in die hartjie van Claremont.
Die pragtige dakwoonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en hierdie gaste maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste geniet toegang tot premium geriewe op die perseel, insluitend 'n fiksheidsentrum, binnenshuise swembad, kafee en pragtig aangelegde binnehof. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Cavendish Square 1 km weg geleë, terwyl Newlands Forest 2.8 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 60
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 34 Wilderness Road, Claremont, Cape Town, 7735, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Wilderness Road, Claremont, Cape Town, 7735, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang