Pick your preferred language

English

Afrikaans

+35
Selfsorg in Ferreira Town

Pepper View

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Pepper Street, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pepper View is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Ferreira Town, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis waar hulle hierdie gewilde kusbestemming kan verken en geniet.

Hierdie dubbelverdiepinghuis met lugversorging bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Al 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n balkon bo en 'n patio onder geniet, elk met 'n buite-eetarea en 'n braai, en daar is 'n omheinde tuin. Die strand is ongeveer 50 m weg en maklik bereikbaar, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Aktiwiteite in die omgewing sluit in fietsry, swem, visvang, kajakvaart en staande roei.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 9 Pepper Street, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 970
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 970
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 970
per nag (plek vir 6)
Bespreek

9 Pepper Street, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe223e6404b6adf2aba9cab4c073608c9b9908ad179437f100f0c38c1c198c677f810a182e9525555c1862b7da86edbc236b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 970 per nag (plek vir 6) 9 Pepper Street Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.030878648987 24.931596436805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang