Pick your preferred language

English

Afrikaans

+178
Selfsorg in Lichtenburg

Perdehoek Sleepover

  • 61 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Doornhoek, Lichtenburg, 2740, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Perdehoek Sleepover bied basiese, plat-op-die-aarde verblyf op ’n perdeplaas, sowat 17 km buite Lichtenburg in die Noordwes. Dié verblyf word bereik via ’n teerpad waarvan die laaste 2,4 km ’n grondpad is, wat geskik is vir alle voertuie.

Verblyf word in verskeie eenhede gebied wat ideaal is vir gaste wat op soek is na plaasstyl-verblyf. Sommige eenhede kan vir troues of partytjies gebruik word. Die eenhede het hul eie badkamers. Daar is ook sakpasopsies. Linne en handdoeke word vir alle eenhede voorsien.

Die plaas bied ook ’n funksiesaal wat vir sportgeleenthede uitverhuur kan word. Ontbyt is beskikbaar teen ’n addisionele koste en kan aan groter groepe in dié saal bedien word. Die saal kan ook as 'n slaaparea vir 20 gaste gebruik word.

Na ’n prettige dag van perdry in die veld, kan gaste skemerkelkies in die braai-area geniet. Gaste kan die klein plonspoel sonder ’n pomp in die hooftuin geniet. Veilige parkeerplek word voorsien en daar is oorgenoeg ruimte om vir ander voertuie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Uschaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Farm Doornhoek, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Perdehoek Sleepover het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Doornhoek, Lichtenburg, 2740, Noordwes

Sien kaart
  • 61 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA198ef75787fca8ac83ed8f14ba1e15bb7af2a592b930446d4c8baa97da27eb066b7108daed598a627cbde5c9e0343270d205?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Farm Doornhoek Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.159588519329 26.308744847774
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang