+22
Selfsorg in Secunda

Perfek Stay Guesthouse

  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Wagner Street, Secunda, 2302, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Perfek Stay Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in Secunda, wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers.

Die gastehuis bied 15 suites wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die oopplan-suites het koningingrootte- of dubbelbeddens en het en suite-badkamers met storte. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke suite beskik oor 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n kluis, 'n werkspasie en strykgeriewe. Die suites het privaat ingange en lei na stoepe en die tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar

Secunda bied gaste 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Secunda Graceland Hotel Casino, Lake Umuzi Waterfront en Secunda Mall, wat verskeie winkels en restaurante het. Gaste kan ook 'n potjie gholf by die Graceland Buiteklub of die Walker Park Gholfklub speel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Owen M
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld. Was 100% dankie. Ek bly oor vir besigheid en die lessenaar met 'n stoel wat actually pas, werk great. Ek sou wel 'n lig bo die lessen...
Sien meer
Mei 2026
Sanelisiwe M
5.0
I enjoyed my stay there. I sleep in different hotels at least once every two weeks for work and I'm impressed with this guesthouse. Eas...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Jurgens Johannes W
Besigheidsreis
5.0
Amazing comfortable and cosy. Amazing accommodation. Marlene helped us in an emergency with no hassles. Rooms are so comfortable and co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Zander P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflikke, ruim, skoon en sal vir seker weer terugkom. Skoon, vars, ruim en in 'n stil area. Het als gehad wat ons nodig gehad het.
Nov 2025
Louis F
4.4
Het gekry wat ek verwag het. Het gemaklik gebly. Parkering is veilig.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 24 Wagner Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Perfek Stay Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

24 Wagner Street, Secunda, 2302, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b3d3e249346fa6081180fe530bf6160d648a74b6aa4a3e562c716d4b6ae65cabab64e00d5f183b67ef53d3c7ebeed3a400c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 24 Wagner Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.5183749 29.2099966
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang