Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daytonaweg 73

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-weg 73, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Daytonaweg 73 is 2 woonstelle in die gewilde kusdorpie Jongesfontein in die Wes-Kaap. Dié selfsorgverblyf op die strandfront is perfek vir 'n gesinsvakansie aangesien die area ideaal is vir visvang, branderplankry en ander strandaktiwiteite.

Die eerste woonstel, Periwinkel Daytonaweg 73, het 'n terras en see-uitsigte en het slaapplek vir 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van die badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.

Die tweede woonstel, Elwe Daytonaweg 73, beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die ander 3 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n toilet, bad en wasbak.

Al die ligte werk met sonkrag en daar is 'n sonkrag-laaipunt waar gaste hul selfone en skootrekenaars kan laai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Daytonaweg 73
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Inéz Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande op LekkeSlaap 4

Ligging

  • Daytona-weg 73, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Daytonaweg 73 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-weg 73, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3616e6f58c8b6bd06487d31d7e95444fe53b06f5b633ecc3e89d9b5eaae809696e222558241846cc2fcd63f16f167b4b7fe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 73 Daytona Road Jongensfotein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42116405723 21.34875701984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem