+45
Selfsorg in Paarl

Perle unter der Sonne

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Die Huis
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke.
Eenmalige skoonmaakdiens vir lang besprekings (min. 2 weke) is ingesluit.
Die Ateljee
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke.
Eenmalige skoonmaakdiens vir lang besprekings (min. 2 weke) is ingesluit.
Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
'n Maksimum van 6 gaste word in die huis toegelaat.
'n Maksimum van 4 gaste word in die ateljee toegelaat.

'n Addisionele skoonmaakdiens kan deur die bestuur gereël word teen R300.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

488 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3YzA3OTg3LWJlZWMtNGRmYS1iYjE2LTA1N2FhYzM2YzkzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 488 Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.71358 18.96264
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang