+15
Selfsorg in Umdloti

Perna 1

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 North Beach Road, Umdloti, , 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Perna 1 is 'n pragtige woonstel in die skilderagtige Umdloti, net 'n entjie se stap vanaf Umdloti South Beach.

Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die tweede ruim badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, 'n yskas, broodrooster en 'n mikrogolfoond toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n sitarea met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n see-uitsig. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 490

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 7 North Beach Road, Umdloti, , 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

7 North Beach Road, Umdloti, , 4350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4916c7b77bf182847cf447a36dd64c10763bf6834e8e109da65269e6d529816391de8e156a7a654cf95c409c870b9fc08543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 7 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6694443 31.1187432
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang