+8

Petria

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Viljoen Street, Florentia, Alberton, 1449, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Petria is 'n lieflike en bekostigbare tuinkothuis op die eienaar se perseel in Florentia, Alberton en is ideaal vir gaste wat by Netcare Alberton Hospitaal moet wees aangesien dit net 1 km weg is.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n leefarea wat lei na 'n kombuisie wat met verhit- en eetgeriewe soos 'n mikrogolf, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is graits WiFi.

Gaste kry veilige parkeerplek, asook 'n privaat ingang en tuin.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hendrik V
Besigheidsreis
5.0
Goeie ligging en waarde vir geld vir waarvoor ek dit nodig gehad het. Die verblyf was aangenaam en het die doel 100% gedien.
Nov 2025
Shalate M
5.0
Fantastic. Apparently I booked for my dad for his church conference. Till this day, he can't stop talking about the awesome stay he had...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Echard K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige area, plek was netjies en skoon. Was goed ontvang. Alles baie netjies en skoon. Veilige parkering.
Nov 2025
Hanlie M
5.0
Die eienaars is so vriendelik. Ek het lekker gebly.
Okt 2025
Yolande D
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Die vertrek is groot asook die badkamer. Hendrik is 'n baie gawe gasheer. Baie goeie waarde vir geld! Sal dit vir ...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 18 Viljoen Street, Florentia, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Petria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Viljoen Street, Florentia, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e41f246a3a0a4703301e7e0b42b1b9a04a12757bf75c66734210ce3608ea80aaea1ea07330d3df4c6c1ba3fd1433490e829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 18 Viljoen Street Florentia 1449 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.267911 28.129011
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang