8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 13th hole of Pezula Golf Course, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pezula Wine & Sea MT21 is 'n selfsorgvilla in die gesogte Pezula-gholflandgoed in Knysna. Hierdie eksklusiewe vakansiehuis kyk uit oor die 13de putjie van die gholfbaan en see.
Hierdie meervlakkige bekoorlike huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n opwasarea. Toestelle sluit 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan, 'n TV en 'n kaggel; die leefarea lei uit na die stoep en om na die dek en Jacuzzi.
Boonop bied die villa lugversorging, WiFi-internettoegang en veilige parkeerplek vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 13th hole of Pezula Golf Course, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Pezula Wine & Sea MT21 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13th hole of Pezula Golf Course, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang