Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R650 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen inklok of uitklok op Kersdag of Nuwejaarsdag.
Die bespreking se balans is betaalbaar 3 dae voor die inklokdatum.
Dié eenheid kan te alle tye slegs die aantal gaste akkommodeer soos aangedui op die kwotasie.
Geen harde musiek na 22:00.
Geen partytjies op die perseel, bestuur het die reg om huurders wat nie dié reël nakom nie uit te sit.
Let asb. daarop dat ons nie goedkeuring het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie. Ons aanvaar slegs EFT/fondsoorplasings.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R650 is betaalbaar met aankoms en terugbetaalbaar binne 7 - 14 werksdae nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word mits die volle betaling ontvang is nie.
DStv kan teen 'n ekstra koste per dag geaktiveer word.
Daar is 'n troeteldierfooi van R250 vir tot 2 honde per huis. Daar mag nie meer as 2 honde op 'n slag saamkom nie.
Let daarop dat kontant nie vir die volgende aanvaar sal word nie:
- Breekskadedeposito
- Troeteldierfooi
- Balansbetalings
- Terugbetalings
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang