Pick your preferred language

English

Afrikaans

+41
Selfsorg in Waterberg

Phumuza Bush Lodge

  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm 745, Eersbewoon Road, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Phumuza is 'n privaat selfsorg-boslodge op 'n plaas naby Bela-Bela. By Phumuza kan gaste voëlkyk, fietsry, stap, of, die beste van alles, net ontspan en die stilte van die bosveld inneem.

Die lodge bied gemaklike selfsorg-chalets en houthutte met en suite-badkamers. Gaste moet hul eie handdoeke, skottelgoedlappe en skottelgoedseep saambring, aangesien dit nie voorsien word nie. Die volledig toegeruste kombuise het elk 'n warmplaat, ketel, yskas en braaigeriewe. Daar is geen televisiestelle of klankstelsels nie, slegs die geluide van die bos. Neem 'n blaaskans, jy verdien dit.

Gaste kan lui dae gevul met eindelose ruimte en stilte en lang wandelings in die ware bosveld geniet of afkoel in die plonspoel nadat hulle die warm, heerlike Afrika-son geniet het.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 234 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Wilma V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustig en in die bos. Baie lekker gebly, sal weer daar gaan bly as ek in die omgewing is. Baie dankie.
Nov 2025
Gerdus T
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker bos verblyf. Ons het 'n troue in die omgewing gehad en daar geslaap. Dit is lekker in die bos. Baie netjies en skoon. Sal vir seker weer daar b...
Sien meer
Okt 2025
Naomi C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Was vreeslik lekker. Sal beslis weer gaan kuier en aanbeveel.
Okt 2025
Frik P
Saam met vriende
5.0
Phumuza bly maar n champ! Nee wat, lekker gekuier. Alles was reg en is vriendelik en hulpvaardig soos altyd.
Sep 2025
Juanre M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi cabins, netjies en skoon asook baie privaat. Baie lekker gebly, kliëntediens is puik.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Shaaron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 234

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Farm 745, Eersbewoon Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Phumuza Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm 745, Eersbewoon Road, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAasbQUF2O3HvMddA1HjtQRQAIndD3h3PwcwdEi4xjDbWJ4Ox4lZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 234 5 1 5 Farm 745 Eersbewoon Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.857839054733 28.357781311501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang