Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phumuza Bush Lodge

Leopard
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamer-chalet het plek vir 2 gaste, maar daar is ook slaapplek vir 'n ekstra persoon indien nodig. Dit is toegerus met Afrika-styl toebehore, 'n stort en 'n kombuis. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleutel- en 'n breekskadedeposito van R300 per eenheid word vereis. Dit is kontant betaalbaar met aankoms en sal net terugbetaal word nadat die eenheid nagegaan is. Dit is gewoonlik binne 48 uur na vertrek.

Let asb. op dat 'n daar moontlik ekstra kostes verbonde is aan verblyf van net 1 nag.
Gaste wat veranderings aan hulle oorspronklike bespreking wil maak, mag moontlik 'n administrasiefooi betaal.

Gaste moet asseblief onthou dat handdoeke en vadoeke nie voorsien word nie. Bring asseblief jou eie saam.

Let asb. daarop dat die bespreking nie bevestig word tensy ons 'n deposito ontvang nie. Al die kwotasies sal op 'n eerste gesien, eerste bedien basis plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zebra
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalets is ideaal vir 2 volwassenes, maar kan met gemak slaapplek aan 'n gesin van 2 volwassenes en 1 kind bied indien nodig. Elke chalet het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat buite-bosstort. Hier kan jy stort terwyl jy die rustige omgewing bewonder. Elke hut het sy eie boskombuis en braaigeriewe en kampstoele word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleutel- en 'n breekskadedeposito van R300 per eenheid word vereis. Dit is kontant betaalbaar met aankoms en sal net terugbetaal word nadat die eenheid nagegaan is. Dit is gewoonlik binne 48 uur na vertrek.

Let asb. op dat 'n daar moontlik ekstra kostes verbonde is aan verblyf van net 1 nag.
Gaste wat veranderings aan hulle oorspronklike bespreking wil maak, mag moontlik 'n administrasiefooi betaal.

Gaste moet asseblief onthou dat handdoeke en vadoeke nie voorsien word nie. Bring asseblief jou eie saam.

Let asb. daarop dat die bespreking nie bevestig word tensy ons 'n deposito ontvang nie. Al die kwotasies sal op 'n eerste gesien, eerste bedien basis plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Guinea Fowl
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalets is ideaal vir 2 volwassenes, maar bied slaapplek aan vir 2 volwassenes en 1 kind indien nodig. Elke chalet het een slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat buitestort-stort wat buite aan die eenheid gekoppel is. 'n Boskombuis en braaigeriewe is beskikbaar. Kampstoele is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleutel- en 'n breekskadedeposito van R300 per eenheid word vereis. Dit is kontant betaalbaar met aankoms en sal net terugbetaal word nadat die eenheid nagegaan is. Dit is gewoonlik binne 48 uur na vertrek.

Let asb. op dat 'n daar moontlik ekstra kostes verbonde is aan verblyf van net 1 nag.
Gaste wat veranderings aan hulle oorspronklike bespreking wil maak, mag moontlik 'n administrasiefooi betaal.

Gaste moet asseblief onthou dat handdoeke en vadoeke nie voorsien word nie. Bring asseblief jou eie saam.

Let asb. daarop dat die bespreking nie bevestig word tensy ons 'n deposito ontvang nie. Al die kwotasies sal op 'n eerste gesien, eerste bedien basis plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Troupant
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Troupant is ideaal vir 'n paartjie. Die eenheid het 'n dubbelbed, 'n hoekbad met wildkyk-vensters, 'n stort, 'n goed toegeruste boskombuis en 'n privaat tuinarea met braaigeriewe. Dit is baie privaat.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleutel- en 'n breekskadedeposito van R300 per eenheid word vereis. Dit is kontant betaalbaar met aankoms en sal net terugbetaal word nadat die eenheid nagegaan is. Dit is gewoonlik binne 48 uur na vertrek.

Let asb. op dat 'n daar moontlik ekstra kostes verbonde is aan verblyf van net 1 nag.
Gaste wat veranderings aan hulle oorspronklike bespreking wil maak, mag moontlik 'n administrasiefooi betaal.

Gaste moet asseblief onthou dat handdoeke en vadoeke nie voorsien word nie. Bring asseblief jou eie saam.

Let asb. daarop dat die bespreking nie bevestig word tensy ons 'n deposito ontvang nie. Al die kwotasies sal op 'n eerste gesien, eerste bedien basis plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Giraffe
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tweeslaapkamer-houthut word deur die bos omring en is baie privaat. Die houthut het 'n dubbelbed in die eerste slaapkamer en 'n driekwartbed en enkelbed in die tweede slaapkamer. Die kombuis-veranda is bedek met 'n bosveld-skadunet wat 'n aangename bos-atmosfeer skep. Daar is 'n stort binne. Die kombuis is met die basiese toerusting toegerus. Elke hut het sy eie braaigeriewe en kampstoele word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleutel- en 'n breekskadedeposito van R300 per eenheid word vereis. Dit is kontant betaalbaar met aankoms en sal net terugbetaal word nadat die eenheid nagegaan is. Dit is gewoonlik binne 48 uur na vertrek.

Let asb. op dat 'n daar moontlik ekstra kostes verbonde is aan verblyf van net 1 nag.
Gaste wat veranderings aan hulle oorspronklike bespreking wil maak, mag moontlik 'n administrasiefooi betaal.

Gaste moet asseblief onthou dat handdoeke en vadoeke nie voorsien word nie. Bring asseblief jou eie saam.

Let asb. daarop dat die bespreking nie bevestig word tensy ons 'n deposito ontvang nie. Al die kwotasies sal op 'n eerste gesien, eerste bedien basis plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vlakvark
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenslaapkamer-houthut word omring deur die bosveld en is uiters privaat. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is beskut met bosveld-skadunet om jou 'n heerlike bosveld-ondervinding te bied. Gaste het toegang tot 'n binne-stort en 'n kombuis met al die basiese geriewe. Elke hut het sy eie braaigeriewe. Kampstoele word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleutel- en 'n breekskadedeposito van R300 per eenheid word vereis. Dit is kontant betaalbaar met aankoms en sal net terugbetaal word nadat die eenheid nagegaan is. Dit is gewoonlik binne 48 uur na vertrek.

Let asb. op dat 'n daar moontlik ekstra kostes verbonde is aan verblyf van net 1 nag.
Gaste wat veranderings aan hulle oorspronklike bespreking wil maak, mag moontlik 'n administrasiefooi betaal.

Gaste moet asseblief onthou dat handdoeke en vadoeke nie voorsien word nie. Bring asseblief jou eie saam.

Let asb. daarop dat die bespreking nie bevestig word tensy ons 'n deposito ontvang nie. Al die kwotasies sal op 'n eerste gesien, eerste bedien basis plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Impala
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 7 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinshuis beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed het en die ander 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n algemene slaaparea met 'n tripelstapelbed. Dit is ideaal vir enkellopendes of kinders. Al die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Die oopplan-leefarea het 'n groot kombuis wat ten volle toegerus is en 'n sitarea met plafonwaaiers. Buite is 'n stoep en 'n privaat boma met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleutel- en 'n breekskadedeposito van R300 per eenheid word vereis. Dit is kontant betaalbaar met aankoms en sal net terugbetaal word nadat die eenheid nagegaan is. Dit is gewoonlik binne 48 uur na vertrek.

Let asb. op dat 'n daar moontlik ekstra kostes verbonde is aan verblyf van net 1 nag.
Gaste wat veranderings aan hulle oorspronklike bespreking wil maak, mag moontlik 'n administrasiefooi betaal.

Gaste moet asseblief onthou dat handdoeke en vadoeke nie voorsien word nie. Bring asseblief jou eie saam.

Let asb. daarop dat die bespreking nie bevestig word tensy ons 'n deposito ontvang nie. Al die kwotasies sal op 'n eerste gesien, eerste bedien basis plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 745, Eersbewoonweg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAasbQUF2O3HvMddA1HjtQRQAIndD3h3PwcwdEi4xjDbWJ4Ox4lZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 194 5 1 5 Farm 745 Eersbewoon Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.857839054733 28.357781311501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem