- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 745, Eersbewoon Road, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Phumuza is 'n privaat selfsorg-boslodge op 'n plaas naby Bela-Bela. By Phumuza kan gaste voëlkyk, fietsry, stap, of, die beste van alles, net ontspan en die stilte van die bosveld inneem.
Die lodge bied gemaklike selfsorg-chalets en houthutte met en suite-badkamers. Gaste moet hul eie handdoeke, skottelgoedlappe en skottelgoedseep saambring, aangesien dit nie voorsien word nie. Die volledig toegeruste kombuise het elk 'n warmplaat, ketel, yskas en braaigeriewe. Daar is geen televisiestelle of klankstelsels nie, slegs die geluide van die bos. Neem 'n blaaskans, jy verdien dit.
Gaste kan lui dae gevul met eindelose ruimte en stilte en lang wandelings in die ware bosveld geniet of afkoel in die plonspoel nadat hulle die warm, heerlike Afrika-son geniet het.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Shaaron Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 235
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Farm 745, Eersbewoon Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Phumuza Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 745, Eersbewoon Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang