2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Ortlepp Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Picasso Dreams bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in die hartjie van Kimberley.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar, en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye geniet by die eetkamertafel vir 2 terwyl hulle hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV kyk. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Daarbenewens word gaste gedurende hul verblyf veilige parkering gebied. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is New Park Winkelsentrum 2.3 km weg, en The Big Hole is 2.5 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Elize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 6 Ortlepp Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Picasso Dreams het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Ortlepp Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang