Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pierlynne Holiday Home

Selfsorg
Pierlynne 2
Vanaf
Vanaf R675
per eenheid
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid is op die boonste verdieping en bied verblyf aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort-oor-bad, ’n toilet en ’n wasbak. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het sitplekke en ’n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let asb. dat 'n adminfooi ingesluit is by die tarief.

- Die terugbetaalbare breekskadedeposito moet voor die inklokdatum betaal moet word en is nie by die tarief ingesluit nie.

- Die huurooreenkoms sal na die deposito betaal is aan die gas gestuur word en dit moet ingevul en teruggestuur word voor die inklokdatum. Geen sleutels sal oorhandig word sonder die nodige dokumentasie wat aan die eienaar terugbesorg is nie.

- Die breekskadedeposito sal binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.

- Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem gaste in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.

- Sou gaste by die perseel aankom en opmerk dat daar skade is, is dit die gas se verantwoordelikheid om die eienaar onmiddelik daarvan in kennis te stel.

- Die breekskadedeposito sal gehou word en in die rekening wat deur gas verskaf is, betaal word.

- Onthou asb. om rekeningbesonderhede aan die eienaar via e-pos te stuur.

- Maak asb. seker dat die uitstaande balans in die gasheer se bankrekening reflekteer ten minste 7 dae voor die inklokdatum.

- Gaste moet asb. nie die maksimum hoeveelheid gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal gaste nie meer op die perseel toegelaat word nie en ook nie terugbetaal word nie en 'n kennisgewingtydperk sal ook nie gegee word nie.

- Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise en indien hierdie reël oortree word, sal gaste die volledige breekskadedeposito verbeur.

- 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele fooi. Dit moet voor aankoms gereël word.

- Let asb. dat skoonmaakdienste nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar is nie.

- Die eienaar kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of ongerief aan gaste weens enige dade buite hulle beheer nie. In die geval dat enige toestel buite werking is, sal hulle nie verantwoordelik gehou kan word vir die vervanging daarvan nie.

Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
- Swem- en badhanddoeke.
- DStv-dekodeerder met afstandbeheer en slimkaart.
- Eie skoonmaakmiddels en toiletpapier.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

In sekere gevalle wanneer ’n deposito betaal is en die gas wil kanselleer, sal daar ’n nie-terugbetaalbare kansellasiefooi van R500 gehef word. Hierdie R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi gemeld is.

Meer as 1 maand voor inklok, 50% van die deposito word terugbetaal.
Meer as 2 weke voor inklok, 25% van die deposito word terugbetaal.
Minder as 2 weke voor inklok, 0% van die deposito word terugbetaal.

Pierlynne 1
Vanaf
Vanaf R980
per eenheid
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid is op die onderste verdieping en bied verblyf aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort-oor-bad, ’n toilet en ’n wasbak. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het sitplekke en ’n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let asb. dat 'n adminfooi ingesluit is by die tarief.

- Die terugbetaalbare breekskadedeposito moet voor die inklokdatum betaal moet word en is nie by die tarief ingesluit nie.

- Die huurooreenkoms sal na die deposito betaal is aan die gas gestuur word en dit moet ingevul en teruggestuur word voor die inklokdatum. Geen sleutels sal oorhandig word sonder die nodige dokumentasie wat aan die eienaar terugbesorg is nie.

- Die breekskadedeposito sal binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.

- Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem gaste in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.

- Sou gaste by die perseel aankom en opmerk dat daar skade is, is dit die gas se verantwoordelikheid om die eienaar onmiddelik daarvan in kennis te stel.

- Die breekskadedeposito sal gehou word en in die rekening wat deur gas verskaf is, betaal word.

- Onthou asb. om rekeningbesonderhede aan die eienaar via e-pos te stuur.

- Maak asb. seker dat die uitstaande balans in die gasheer se bankrekening reflekteer ten minste 7 dae voor die inklokdatum.

- Gaste moet asb. nie die maksimum hoeveelheid gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal gaste nie meer op die perseel toegelaat word nie en ook nie terugbetaal word nie en 'n kennisgewingtydperk sal ook nie gegee word nie.

- Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise en indien hierdie reël oortree word, sal gaste die volledige breekskadedeposito verbeur.

- 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele fooi. Dit moet voor aankoms gereël word.

- Let asb. dat skoonmaakdienste nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar is nie.

- Die eienaar kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of ongerief aan gaste weens enige dade buite hulle beheer nie. In die geval dat enige toestel buite werking is, sal hulle nie verantwoordelik gehou kan word vir die vervanging daarvan nie.

Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
- Swem- en badhanddoeke.
- DStv-dekodeerder met afstandbeheer en slimkaart.
- Eie skoonmaakmiddels en toiletpapier.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

In sekere gevalle wanneer ’n deposito betaal is en die gas wil kanselleer, sal daar ’n nie-terugbetaalbare kansellasiefooi van R500 gehef word. Hierdie R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi gemeld is.

Meer as 1 maand voor inklok, 50% van die deposito word terugbetaal.
Meer as 2 weke voor inklok, 25% van die deposito word terugbetaal.
Minder as 2 weke voor inklok, 0% van die deposito word terugbetaal.

Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bairn-straat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda99924185bf09d6717d050dbcff753f3b5f6fc2dd6a4830aec2cdcaa0cd62eee1123792ea1b3360335fc0bf833da2972033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Bairn Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.83795949225 30.393420291402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem