Pier's Place
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 186 Frances Street, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Pier's Place is geleë in Observatory, 'n lewendige voorstad van Johannesburg. Die eiendom bied drie selfsorg-eenhede, ideaal vir paartjies of enkelreisigers.
Elke eenheid beskik oor 'n privaat ingang, 'n privaat badkamer, 'n sitkamer met 'n slim-TV en is volledig toegerus vir selfsorg. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Die eiendom is gerieflik naby gewilde kafees, restaurante en plaaslike vermaak, terwyl dit steeds 'n rustige ontsnapping uit die stadsgedruis bied. Pier's Place bied die perfekte balans tussen gemak, ligging en rustigheid, wat dit 'n uitstekende basis maak vir beide kort en langer verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 186 Frances Street, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
186 Frances Street, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang