Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Beskrywing
Elk van die woonstelle het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ’n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer asook ’n tweede, aparte badkamer in die woonstel. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n stoof en oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sit area het ’n gemaklike sitstel en TV met DStv. Die sit area lei na ’n balkon met ’n pragtige see-uitsig. Daar is 1 veilige parkeerplek agter 'n motorhek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat woonstel 3 op die boonste verdieping met trappe is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Whales Way, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang