Beskrywing
Elk van die woonstelle bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en daar is 'n tweede, aparte badkamer met 'n bad in die woonstel. Die kombuis is toegerus met alles wat gaste nodig het vir 'n sorgvrye selfsorgverblyf. Dit sluit 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond, 'n wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in. Die sitkamer het gemaklike sitplek sowel as 'n TV met DStv-stroom. Die sitkamer lei na 'n balkon met pragtige see-uitsigte. Gaste het ook toegang tot 'n veilige parkeerplek agter 'n motorhek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat woonstel 3 op die boonste verdieping met trappe is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Whales Way, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang