+16

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis. En sluit Nie die skoonmaak fooi in Nie dit sal aditioneel ge invoice word.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook word slegs buite toegelaat; gebruik asseblief 'n asbak en moenie sigaretstompies op die grond los nie.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie; respekteer asseblief die bure en handhaaf stil ure na 21:00.

Slegs die aantal gaste wat bespreek is, mag oornag bly; geen besoekers word toegelaat sonder vooraf toestemming nie.

Troeteldiere word slegs op versoek toegelaat; stel ons asseblief vooraf in kennis as u 'n troeteldier wil saambring. Troeteldiere word nie op beddens of meubels toegelaat nie.

Behandel asseblief die huis as u eie, moenie enigiets breek of beskadig nie, en rapporteer enige probleme of skade onmiddellik.

Vir sekuriteit, maak asseblief alle deure en vensters toe wanneer u vertrek en gebruik die alarm of sekuriteitstelsel indien voorsien.

'n Basiese skoonmaakdiens word gefaktureer; dit is nie 'n diep skoonmaak nie, so los asseblief die huis netjies. Neem asseblief vullis na die buite-drom, plaas vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser en skakel dit aan, en ruim enige gemors op soos u gaan.

Gebruik asseblief slegs die aangewese parkeerareas en moenie ander inwoners blokkeer nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

4 Pia Nosso Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdb2cd46b2ef4abec9379ce8a52f89ada1622868f4a581f611d39031d2f71ec32bcfdea751a2890651347f45742cd553941d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 4 Pia Nosso Close Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.808544931689 17.896637210025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang