+14
Selfsorg in Vryheid

Pin Oak Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 226 Bree Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Pin Oak Cottage bied gerieflike verblyf in Vryheid op die eienaar se perseel met 'n aparte ingang. Die eenheid is geskik vir 'n romantiese wegbreek, sowel as vir sakereisigers.

Die oopplan-kothuis is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en muskietnet. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die slaaparea lei na 'n sitarea met 'n kombusie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan om die tweesitplek-etenstafel hul maaltye geniet en die TV en WiFi benut. 'n Selfsorg-ontbyt, wat graankos, jogurt, vrugte, beskuit, tee en koffie insluit, word in die hoofvilla bedien.

Gaste het toegang tot 'n swembad, braaigeriewe en tuin. Veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die eenheid is 3 km vanaf Vryheid Gholfklub en 1 km vanaf Vryheid Hill Natuurreservaat.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Noxolo N
Saam met lewensmaat
5.0
Unforgettable stay. Had an amazing stay! The view was absolutely stunning and the owner was super kind and welcoming. Would definitely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay. Friendly host, comfortable, peaceful, clean with a beautiful garden.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Callie M
Besigheidsreis
5.0
Baie netjiese en skoon verblyf. Pin Oak Cottage is 'n baie netjiese en skoon verblyfplekkie, in 'n rustige omgewing. Pragtige tuin en swembad direk vo...
Sien meer
Nov 2025
Adriaan G
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Absoluut uitstekend! Die tuin is asemrowend, 'n moet sien! Alles is net die beste. Baie sterk aanbod.
Sep 2025
Joseph J
Saam met lewensmaat
5.0
Well worth it! Tracey was a very great host and has a beautiful place. The accommodation is spacious and very well maintained with a st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 226 Bree Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pin Oak Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

226 Bree Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82f03466ba6f8acebe9bd835cc63ce3115144d28986758e8464da72c52cd0e5abc1384fc557910065bb6a75c082e237e4dae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 226 Bree Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.760267720474 30.794085628905
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang