+17
Selfsorg in Pinnacle Point

Pinnacle Point Villa 25

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Renae B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Lekker familie kuier. Ons het lekker gebly. Die huis is netjies met alles wat jy benodig. Dink dakwaaiers sal 'n goeie belegging wees vir warm dae. Sê asb vir gaste dat 'n golfkarretjie 'n goeie opsie is. Dit sou ons kuier net soveel makliker gemaak het met die ver parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa H
Kort verblyf
3.4
Des 2025

Gerieflik, maar nie vir 'n gesinsseevakansie nie. Pinnacle Point is 'n pragtige plek, maar nie vir 'n gesinsseevakansie nie. Die villa is pragtig, netjies en skoon, maar het net een slaapkamer op die grondvloer en die res van die slaapkamers is op die 2de verdieping. Ons is nie hiervan in kennis gestel nie. Parkering is vêr van die villa af en jou bagasie moet met 'n golfkar en sleepwaentjie aangery word. Die gratis golfkar diens is gerieflik om te gebruik, maar ons is ook eers net voor ons aankoms daarvan ingelig. Vervoer orals in die estate is ook per golfkar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Chere Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Mossel Street, Pinnacle Point Beach and Golf Resort Villa 25 Unit 2, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8a71f5656f7c6c25d8efb4dd6d020f7961c38e32d6fa1319122b613c3c031958af6535a84f1ee71deeb2e250f501832fbd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Mossel Street Pinnacle Point Beach and Golf Resort Villa 25 Unit 2 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.196855138547 22.096762602433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang