Beskrywing
Die kampeerterrein is bereikbaar via ’n 5 km grondpad wat effens rof kan wees. Gaste word versoek om hul eie tente en kamptoerusting saam te bring vir ’n gemaklike en outentieke buitelugervaring. Elke staanplek beskik oor ’n ruim 6 x 6 meter area wat met klippies bedek is, ideaal om gedurende die dag te ontspan en kamp op te slaan. Die terrein bied ’n gedeelde badkamer met ’n stort, toilet en wasbak, wat gerief en voldoende privaatheid verseker. Elke kampplek het ’n eie braaiarea met rooster, asook toegang tot lopende water en ’n elektriese aansluiting. Kampeerders kan ook gebruik maak van ’n gemeenskaplike swembad – perfek om af te koel ná ’n dag vol avontuur. Hierdie kampeerterrein bied ’n gebalanseerde kombinasie van natuurskoon en gerief, en is ideaal vir reisigers wat ’n rustige verblyf onder die sterrehemel soek. ’n Nabygeleë dam maak dit ook besonders geskik vir ’n ontspanne visvangvakansie. Belangrike kennisgewing: Die somer is ons reënseisoen en swaar reënval kan voorkom. Dit kan lei tot rowwe of modderige grondpaaie en soms oorstromings. ’n Voertuig met hoë grondvryhoogte word sterk aanbeveel, en tydens periodes van oorstroming mag ’n 4x4-voertuig nodig wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Skoonmaakdienste kan gereël word teen ekstra koste.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke sambring.
Braaihout, ys en koeldrank kan op die plaas gekoop word. Daar is kaartgeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Die eenheid is ideaal vir 'n gesin en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 1 dubbelbed en 2 enkel beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie eenheid het 'n dakwaaier en gratis WiFi. Hierdie eenheid het 'n kombuis met mikrogolf oond yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Skoonmaakdienste kan gereël word teen ekstra koste.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke sambring.
Braaihout, ys en koeldrank kan op die plaas gekoop word. Daar is kaartgeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 'n gesin en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Hierdie eenheid het 'n dakwaaier en gratis WiFi. Hierdie eenheid het 'n kombuis met mikrogolf oond yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Skoonmaakdienste kan gereël word teen ekstra koste.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke sambring.
Braaihout, ys en koeldrank kan op die plaas gekoop word. Daar is kaartgeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim gesinschalet bied gemaklik slaapplek vir tot 8 gaste en is gemeubileer met 2 dubbelbeddens en 2 dubbelslaapbanke. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Vir ekstra gemak beskik die eenheid oor 'n waaier, en gratis WiFi is beskikbaar. Die chalet bied ook 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei, wat dit ideaal maak vir selfsorg. Gaste wat in hierdie eenheid bly, het toegang tot 'n Jacuzzi, wat via 'n voorafbetaalde meter werk en teen 'n bykomende koste beskikbaar is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Skoonmaakdienste kan gereël word teen ekstra koste.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke sambring.
Braaihout, ys en koeldrank kan op die plaas gekoop word. Daar is kaartgeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim gesinskajuit bied gemaklik slaapplek vir tot 8 gaste en is gemeubileer met 1 dubbelbed en 2enkel beddens en 2 dubbelslaapbanke. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Vir ekstra gemak is die eenheid toegerus met 'n waaier, en gratis WiFi is beskikbaar. Die kajuit bied ook 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware, wat dit ideaal maak vir selfsorg. Gaste wat in hierdie eenheid bly, het toegang tot 'n Jacuzzi, wat via 'n voorafbetaalde meter werk en teen 'n bykomende koste beskikbaar is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Skoonmaakdienste kan gereël word teen ekstra koste.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke sambring.
Braaihout, ys en koeldrank kan op die plaas gekoop word. Daar is kaartgeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Tonteldoos Road, 932 Mapochsgronde, Roossenekal, 1066, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang