Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Roossenekal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Roossenekal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Roossenekal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Roossenekal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Roossenekal Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Roossenekal

Thandabantu Game Lodge is 'n lieflike lodge wat ideaal is vir natuurliefhebbers en in Roossenekal, 40 km vanaf Dullstroom geleë is. Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie en bied rus en vrede vir 'n onvergeetlike ervarin...

Vanaf
R666
per nag, vir 2 mense
Lodge in Roossenekal

Bonamanzi Lodge is aan die oewer van die Steelpoortrivier in die Luiperdshoekvallei, 31 km vanaf Roossenekal, geleë. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sakewegbreek, met lekker doending...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Roossenekal

Vanaf
R2 700
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Platorand, Limpopo

Ortus Gastekamers is ’n selfsorghuis op ’n plaas langs die R555, sowat 15 km vanaf Roossenekal in Limpopo. Dié selfsorghuis het 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 9 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het 2 enke...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Highlands Meander, Limpopo

Stel jou 'n plek met buitengewone en pragtige uitsigte op heuwels, valleie en damme voor. Stel jou voor jy kan wegbreek na die rus en privaatheid wat 'n plaas in die Tonteldoos-area jou kan bied. Bly in 'n houthuisi...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Highlands Meander, Limpopo

Woolly Bugger Farm is 'n 270 hektaar-plaas net 7 km vanaf Tonteldoos. Dié dorpie is 22 km noord van Dullstroom. Verblyf is beskikbaar in 6 klipkothuise waarvan 2 groot gesinskothuise is, 1 kothuis slaapplek aan 4...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR600
R514
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Highlands Meander, Limpopo

Riverman Cabin is in die Tondeldoosvallei, ongeveer 30 kilometer noordoos van Dullstroom. Dit bied die ideale vakansie weg van die gejaag en geraas van die daaglikse lewe en 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies, va...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Highlands Meander, Limpopo

Koppiesvlei Farm is op 'n privaat plaas op die grens van Limpopo geleë. Die selfsorghuis is goed gemeubileer en ongeveer 25 km vanaf Dullstroom. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koni...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Highlands Meander, Limpopo

The Silver Kudu is 'n ou kerkie op 'n plaas wat onlangs oorgedoen is en nou selfsorgverblyf in Tonteldoos bied. Tonteldoos is bereikbaar via 'n grondpad, ongeveer 20 km van Dullstroom af, en 'n voertuig met 'n hoë ...

20% af Laaste Kans!
VanafR800
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

Lomas Creek Lodge is aan die voet van die bekende Steenkampsbergpas naby Roossenekal geleë. Die lodge is 30 km van Dullstroom af en 18 km van Roossenekal af. Roossenekal is 'n klein dorpie 95 km noordwes van Middel...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

O'Grady Farm - Reitzii is 'n privaat plaas, 25 km noord van Dullstroom in Mpumalanga. Gerieflike verblyf word in 'n drieslaapkamer-kothuis gebied en dit is ideaal vir kunsvlieghengelaars of diegene wat op soek is na...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages is 'n privaat plaas, 25 km noord van Dullstroom in Mpumalanga. Gerieflik verblyf is beskikbaar in 2 kothuise, ideaal vir kunsvlieghengelaars of diegene wat op soek is na ru...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Highlands Meander, Mpumalanga

Remi Lodge bied gehalteverblyf aan ’n familie of groep vriende op ’n plaas net buite Dullstroom. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die lodge beskik oor 4 slaapkamers e...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

Mountain View is 'n plattelandse plaashuis op 'n privaat plaas sowat 12 km vanaf Dullstroom. Die kothuis is troeteldiervriendelik en die ideale basis vir gaste wat die omgewing wil verken. Die eenheid bied slaappl...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Highlands Meander, Mpumalanga

Linger Longer Country Retreat is op 'n plaas wat slegs 13 km buite die dorp, Dullstroom, in Mpumalanga is. Verblyf is beskikbaar in 5 stylvol versierde eenhede. Elke eenheid is goed toegerus met 'n kombuis en badk...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dullstroom, Mpumalanga

Cpirit Country Haven Dullstroom is 'n pragtige, rustige plaas in 'n bergagtige streek, 7,1 km buite Dullstroom. Dit bied verblyf in pragtige selfsorgkothuise met klipmure. Die foreldamme bied eksklusiewe vlieghengel...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za