Plaastoe Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Slegs kamerverblyf.
Huisreëls
Plaastoe Gastehuis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders.
Tuisgemaakte maaltye is op aanvraag teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet asseblief hul swemhanddoeke saambring. Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere.
Let asseblief daarop dat daar geen kook- en wasgeriewe is nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Off the N1, Buonapartesfontein Farm, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang