12 gaste
6 slaapkamers
12 beddens
6 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R160, Plain Champagne Farm, Cathkin, 3310, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Plain Champagne skuil op 'n skilderagtige, werkende plaas van 60 hektaar naby Cathkinpark wat in die hartjie van die Sentrale Drakensberge geleë is. Hierdie verblyf is afgeleë en ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord naby die area se besienswaardighede en geriewe.
Hierdie bekoorlike grasdakhuis beskik oor 6 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV en lei na 'n lieflike dek wat verder na 'n uitgestrekte grasperk en 'n boma lei. Gaste kan ook die plaas te voet of per fiets verken.
Gaste kan Champagne Sports Resort en Raptor Centre besoek, asook bergstaproetes, gholfbane en die Drakensberg Seunskoor geniet. Aktiwiteite sluit visvang, bergfietsry, boomtoptoere, tennis en voëlkyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Graeme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R160, Plain Champagne Farm, Cathkin, 3310, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Plain Champagne het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R160, Plain Champagne Farm, Cathkin, 3310, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang