Plains Camp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Plains Camp - Luukste tent met 2 enkelbeddens
- Tariewe sluit die verblyf, maaltye soos laat-ontbyt, teemaaltye en aandete, koeldranke, huiswyn en plaaslike bier, tee, koffie, oggendwandelings en middagwandelings/-wildritte en vervoer tussen Rhino Post Safari Lodge en Plains Camp op geskeduleerde tye in.
Huisreëls
Gaste moet teen 13:00 op die laatste by Rhino Post Safari Lodge inklok om 14:00 na Plains Camp vervoer te word.
Geen kinders onder 12 jaar word by Plains Camp toegelaat nie, tensy 'n gesin of groep die hele kamp vir hulself bespreek.
Tariewe sluit uit:
Anders as die vervoer soos bo genoem; enige ekstra vervoer vir gaste wat vroeg of laat arriveer, parkfooie, drankies, likeur, premium wyn, wasgoed, opsionele fooitjies en persoonlike items.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Private Wilderness Concession, Skukuza, Kruger National Park, 1350, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang