+7
Selfsorg in Bothaville

Plumstead

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Desire B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Uitstekende diens, baie vriendelik. Blyplek is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Baie netjiese eenheid. Baie netjiese en goed uitgeruste eenheid en alles wat jy benodig is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2026

Nie tevrede. Kamer is vreeslik klein en het geen Aircon of waaier.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Tabi
Plumstead
Dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer om te hoor dat jy ontsteld is oor die kamer. Ons probeer altyd om die beskrywings en foto's so akkuraat moontlik te hou sodat gaste weet wat om te verwag. Die kamer is inderdaad aan die kompakte kant, maar dit is ontwerp om prakties en gemaklik te wees vir kort verblyf. Net as 'n vriendelike wenk vir die toekoms: dit help om altyd vooraf na die lys van 'features' en kamergeriewe (amenities) te kyk wanneer jy bespreek, sodat dit beter by jou persoonlike voorkeure pas, veral dinge soos 'n waaier of lugversorging. Want dan sou jy gesien het dat die kamer net 'n heater het. Soos op WhatsApp bespreek, het jy asb gebruik gemaak van ons kontaknommers as jy enigiets kort, want ons sou jou beslis gehelp het met 'n waaier. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Tabi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R850
15 % AF
R 850 R 723
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
15 % AF
R 850 R 723
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
15 % AF
R 850 R 723
per nag (plek vir 2)
Bespreek

35 Kameeldoring Street, Bothaville, 9660, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe94b4641c21820c723d4cdd964ee1602ead3b9cfb00b96142c6caf84e5d28320256978236eb87ca1e2e54145d2607ef9048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 35 Kameeldoring Street Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -27.381060173143 26.604383471164

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang