+19
Gastehuis in Postmasburg

Pmg Guest Lodge

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
2.5
Veiligheid
1.5
Christopher K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2026

Our stay was pleasant enough, but I believe there are better options. I believe this guesthouse is more suited for travelling consultants of the mines. There are better options available in town. The first night we realised we only had one bath towel, although we booked for 2. Parking is secure, and the staff was helpful and friendly. As indicated, I believe travellers are not their audience. Small maintenance tasks should be done regularly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Marlise R
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mei 2025

Sal nie weer daar bly nie en ook nie aanraai nie. Met aankoms was daar niemand om ons te ontvang nie. Moes 'n uur en 'n half wag, na menigte oproepe, voordat iemand vir ons kon oopsluit. Toilet in badkamer en teëls in stort was los. Net een handdoek was beskikbaar. Net 'n halwe toiletrol was beskikbaar in badkamer. Netheid om gebou was nie op standaard nie. Nie eens 'n bedlampie beskikbaar gewees nie. TV se remote het nie gewerk nie en die aircon kort vir seker 'n diens. Kamer het baie snaaks geruik met oopsluit.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
PMG GUEST LODGE
Pmg Guest Lodge
Good morning Rikus, Hope this email finds you well. I am sorry for the service you received at our guesthouse; I sincerely apologise. We are currently busy rectifying all the mistakes. We promise that such will never happen again. Regards, Thabo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

PMG GUEST LODGE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Jordaan Street, Postmasburg, Tsantsabane, 8420, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4e6ddf09d92b78f540e52141a8979918554349de4629e4e4b2b536369b64f462d1c1d79aa3b0700e1e8c943695af4294b09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 13 Jordaan Street Postmasburg 8420 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -28.33287276059 23.068317970704

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang