Point Village Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R250.00 per bespreking
Prys sluit in
Standard Room First Floor
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, kettle, and toaster.
Standard Rooms Ground Floor
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, kettle, and toaster.
First Floor Family Room
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, kettle, and toaster.
Executive Suite 20
Rates displayed are on a self-catering basis.
Room 15
Rates displayed are on a room-only basis.
Point Break 1 & 2
Rates displayed are on a self-catering basis.
Point Break 3 / 4 / 5
Rates displayed are on a self-catering basis.
Pointbreak 7
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, kettle, and toaster.
Suite 18
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Parkering is beperk en moet vooraf bespreek word teen 'n bykomende koste van R100 per dag.
Rook is nie binnenshuis toegelaat nie; gaste mag egter op die balkon rook met die skuifdeure toe. Indien 'n kamer na rook ruik, sal die koste van skoonmaak van die breekskadefooi afgetrek word.

'n Breekskadefooi is betaalbaar met inklok, verkieslik in kontant. 'n Volle breekskadedeposito-terugbetaling sal met uitklok uitgereik word indien die kamer in perfekte toestand terugbesorg word. Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar teen R250 per dag.

Selfsorgeenhede en suites word elke drie dae skoongemaak, insluitend slegs 'n linne-omruiling en badkamerdiens. Maaltye kan vooraf teen 'n bykomende koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 232
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 232
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 232
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 91 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Point Road, The Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca3019d12969f3436ab1a4647e7e0dabd5827d50e16ef5c80c8bb6329b19621e665e42bc13dfe0917b747fa1a1b3aa0dcbb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 232 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 5 Point Road The Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.182888802038 22.156419754028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang