+56
Selfsorg in Point Waterfront

Point Waterfront Apartments

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Colbeth M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Great and allowed us to extend our stay by an extra day. Great and the reception was so great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

A few days getaway that feels like home away from home. It was our 2nd stay at Point Waterfront. We would definitely choose Point Waterfront each time we visit Durban. The apartments are spacious and well maintained, and the staff from receptionists to cleaners are very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soekie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Veilige en netjiese verblyf naby MSC terminaal. Netjies en naby MSC terminaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norrie M
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Stay was good but the apartment needs to be maintained and cleaned nicely. Very good location. Apartment is very lovely but needs to be maintained nicely. Apartment was roughly cleaned. Floors were messy; I had to request the cleaning lady to sweep the carpet as it was messy. Aircon was not working and it was extremely hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marileen L
1 nag
3.6
Jan 2026

Perfek geleë vir MSC-reise, gerieflik vir een nag, maar onderhoud kort aandag. Ons was ’n groep van 12 mense wat by Point Waterfront oorgebly het en het gebruik gemaak van ’n eenslaapkamer-, tweeslaapkamer- en drieslaapkamer-woonstel. Die ligging is beslis ’n groot pluspunt en baie gerieflik, veral naby die hawe en omliggende fasiliteite. Die woonstelle is oor die algemeen mooi en ruim, maar daar is duidelike tekens dat onderhoud en aandag aan detail nodig is. Sekere eenhede het klein probleme gehad wat die algemene ervaring beïnvloed het, en dit het nie heeltemal aan die standaard voldoen wat ’n mens teen hierdie prys sou verwag nie. Verder is aanwysings en bewegwysering ’n groot probleem. Daar is nie voldoende sigbare borde nie, en ’n naam op die deur alleen is nie voldoende om die plek maklik te vind nie. Die ligging wat vooraf gestuur word, neem ’n mens boonop na die parkeerarea toe, wat verwarrend is — veral vir ’n groep wat gelyktydig aankom. Vir ’n een-nag-verblyf is die akkommodasie voldoende en gerieflik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
3.4
Jan 2026

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marlize V
1 nag
5.0
Feb 2025

Gerieflik. Plek is baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelize M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Awesome. ‘n Wonderlike skoon plek en baie ruim. Beveel aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rupesh G
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Excellent. Excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné K
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Gerieflik en naby aan die MSC terminaal. Verblyf was gerieflik en netjies, alhoewel die interieur glad nie gelyk het soos die advertensie op die webtuiste nie. Dit was dus 'n teleurstelling. Die ontvangsdame is 'n warm, vriendelike mens wat ons dadelik op ons gemak laat voel het. 'n Bonus was dat Checkers 60/60 vir ons kon aflewer by die woonstel. Ek sou voorstel dat daar dalk koue water in die yskaste geplaas word vir toekomstige gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dustin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 000
20 % AF
R 2 000 R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 000
20 % AF
R 2 000 R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 000
20 % AF
R 2 000 R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Mahatma Gandhi Road, Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 130 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ae8fce14045d11ca165c7d5415978e33b72dbe9a3eaff3f69bad6df92b7a9a452560de7912bf724da17ea1f83a4f8285cad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 5 Mahatma Gandhi Road Point 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.871759011163 31.051501675533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang