+16
Hotel in Pongolapoortdam

Pongola Country Lodge

Nyala King Room
Vanaf
Vanaf R1 675
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
11 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenhede het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werkstasie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die motorafdak is voor die kamer geleë.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Aandete, drankies en 'n wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kudu Double Room
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
14 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n werkstasie, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Parkeerplek is voor die kamer geleë.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Aandete, drankies en 'n wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Impala King Room
Vanaf
Vanaf R1 675
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
11 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werkstasie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die motorafdak is voor die kamer geleë.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Aandete, drankies en 'n wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oribi Self-catering Room
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Aandete, drankies en 'n wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Honeymoon Suite
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suites is die grootste van al die eenhede. Die suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werkstasie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die motorafdak is voor die kamer geleë.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Aandete, drankies en 'n wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eland Deluxe/Family Room
Vanaf
Vanaf R4 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
16 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n slaapbank wat ideaal is vir 2 kinders. Die eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Ander geriewe sluit 'n werkstasie, yskassie, TV met sekere DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid spog ook met 'n motorafdak.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Aandete, drankies en 'n wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

14 Jan Mielie Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 146 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiODg0YTQ4LTZlYjYtNDdiZC1hMGEzLTc3NTg4YjYxYTRhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 675 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 14 Jan Mielie Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.378126829151 31.610407233238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang