Pick your preferred language

English

Afrikaans

+16

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 36 Old Seaview Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pool Studio is op 'n plaas buite Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied oornagverblyf met 'n privaat ingang in die hoofhuis. Dit het 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en is die perfekte opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na rus en vrede.

Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n koningingrootte-bed, enkelslaapbank en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie, mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware. 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie ateljeewoonstel lei na 'n balkon met sitplek en 'n uitsig oor die swembad. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 36 Old Seaview Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pool Studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 Old Seaview Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cee24a870cbaff1eb3c119bc87b1c2b97e4838ea032beba58987906d8917a3c38283fda49ccf806f25ed903f78cd0330d7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 36 Old Seaview Road Gqeberha (Port Elizabeth) 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.0071259 25.4482575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang