Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Chelsea Bewarea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chelsea Bewarea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chelsea Bewarea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chelsea Conservancy Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chelsea Bewarea Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Chelsea Bewarea

302 On Old Seaview Road Chelsea is in die Chelsea Bewarea. Dit is bo op 'n heuwel en het pragtige uitsigte oor die see en platteland en is omring deur inheemse plante en 'n ryk voëllewe. Verblyf is beskikbaar in ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chelsea Bewarea

Country Getaway Deer Park Estate is in die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers, reisigers wat familie besoek en oornaggaste. Dit is lekker naby die stad, verske...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chelsea Bewarea

The Store is 'n selfsorg-vakansiehuis in die veilige Sandpebbles Landgoed. Dis in die skilderagtige Chelsea Conservancy, aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is 'n werkende plaas met perde, ee...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Chelsea Bewarea

Over The Edge Cottage is 'n privaat kothuis op die eienaar se perseel in Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth). Die kothuis is in 'n pragtige tuin met panoramiese see-uitsigte. Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 ...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Chelsea Bewarea

L'auberge Country Hideaway is 'n gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth) wat deur 'n familie besit word en dis die ideale plek om te ontspan. Verblyf word in 3 kamers aangebied wat deur inheemse woud met volop voë...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Chelsea Bewarea

Deer Park Guest House bied bekostigbare verblyf tussen Melkhoutbome op 'n plot van 2 hektaar. Die voëllewe is oorvloedig - 51 spesies kom hier voor. Deer Parks vorm deel van die Chelsea Downs Bewarea. Dié privaat ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Chelsea Bewarea

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

The Khaya is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se plot sowat 8 km buite Gqeberha (Port Elizabeth). Die area is lekker rustig en bied 'n uitsig oor Kragga Kamma Wildplaas en op die Lady Slipper- en Cockscomb-berge. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth)

Fur Elise is 'n ruim tweeslaapkamer selfsorg-eenheid wat smaakvol ingerig is en in Theescombe in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2½ badkamers. Die sitkamerarea het 'n TV met ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth)

Lauricedale Country House & Garden Rooms bied selfsorg-eenhede en is geleë in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is geskik vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe. Lauricedale b...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth)

Rubiaceae Cottage is 'n privaat selfsorg-kothuis op die gasheer se kleinhoewe in Gqberha (Port Elizabeth). Die verblyf het 'n rustige plaasatmosfeer en is naby die middestad en besienswaardighede. Dié kothuis het...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]