Poortjie Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Poortjie Farm, Vosburg, 8780, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Poortjie Guest Farm bied gastekamers op 'n skaap- en wildsplaas langs die R403, sowat 40 km vanaf Vosburg en 65 km vanaf Prieska. Die gastehuis is 'n ideale oornagplek vir gaste wat deur die area reis.
Verblyf by Poortjie Guest Farm word in 5 gerieflike kamers gebied wat elkeen tussen 3 en 4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die gastehuis het 'n sitkamer, kuierarea met 'n pooltafel en 'n kroeg, en 'n lapa met 'n braai-area. Veilige parkeerplek is ook op die plaas beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Poortjie Farm, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Poortjie Farm, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang