Port Owen Marina
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Huisreëls
Nie meer as die aantal persone wat in die Gastesertifikaat vermeld word, mag die eenheid beset nie. Die gas wat in die Gastesertifikaat genoem word, sal verantwoordelik gehou word vir die nakoming van alle bepalings en voorwaardes van die bespreking en die Oordreëls.
Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die Oordgeriewe en nutsdienste, sowel as breek- en bykomende fooie wat betaalbaar is met inklok.
Dit is die gas se plig om te verseker dat enige spesiale vereistes (bv. rolstoelvriendelike eenhede, ens.) direk by die Oord gemaak of aangevra word.
Gastesertifikate en Identiteitsboekies moet met inklok voorgelê word voordat okkupasie toegelaat sal word.
Alle gaste moet voldoen aan en alle reëls wat van toepassing is op die Oord nakom.
Inkloktye wat op die Gastesertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, aangesien dit deur die Oord bepaal word.
Daar mag nie meer as die toegelate aantal insittendes in 'n eenheid wees nie. Hierdie word deur die oord bepaal en op die gaste se Gastesertifikaat aangedui.
By aankoms sal gaste versoek word om 'n voltooide en getekende Oord-vrywaring in te dien wat saam met die Gastesertifikaat aan hulle gestuur sal word.
Die Oord-vrywaring moet met inklok ingehandig word voordat die sleutels uitgereik sal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang