+20

Portico 405

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Athens Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 365 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Portico 405 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige woonstelgebou met 'n asemrowende see-uitsig in die hartjie van Table View. Hierdie woonstel het lieflike, warm kenmerke, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n kuswegbreek in die Moederstad.

Hierdie woonstel kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort is beskikbaar in die eerste badkamer, terwyl die tweede badkamer 'n bad het. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel is ook toegerus met 'n omsetter om ononderbroke elektrisiteit te verseker.

Deur die skuifdeure is 'n balkon met buitesitplek wat die perfekte plek is vir beide 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy ten volle ontspan en die see-uitsigte bewonder. Dit is gerieflik geleë direk bo die gewilde Jerry's Burger Bar en Bootlegger Café, sowel as 'n branderplankrywinkel wat branderplankry-, vlieërplankry- en staan-op-paddleboarding-lesse aanbied. Verskeie winkelsentrums is binne 'n kort ry-afstand geleë, wat 'n verskeidenheid kleinhandel- en eetgeleenthede bied. Vir diegene wat verder wil verken, is die middestad ongeveer 20 minute weg, waar gaste dae kan deurbring om van Kaapstad se bekendste besienswaardighede te ontdek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Soraya S
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil, soothing to the soul. Absolutely amazing location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Dirk K
Saam met lewensmaat
5.0
See, uitsig, restaurante en rus. Baie lekker 2 slk woonstel met uitsig oor die see en Tafelberg. Ek en my vrou het elke oggend op die strand gaan stap...
Sien meer
Feb 2025
Andrew T
5.0
One of the best places I have stayed, and I travel a lot for business. Portico 405 is well positioned on the Blouberg beachfront. It is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Roel B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, beautiful well worth it. The agent was amazing, the apartment was beyond beautiful and clean with everything we needed. Beds w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Jan D
Gesin met tieners
5.0
Perfek. Baie mooi uitsig en woonstel is ruim met 2 kamers en 2 badkamers. Baie ekstras, bv. skottelgoedwasmashien en goeie WiFi.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 789

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 3 Athens Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Portico 405 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 365
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 365
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 365
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Athens Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2222c8ab35f1b83a8d389db0c30c909cbe24e41ab5e6e749766b8be4f3077122ddf1f859c4073465197dbcf8b5de050639cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 365 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 3 Athens Road Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.822691902537 18.477829354142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang