2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Primrose Drive Victory Park, Randburg, Johannesburg, 2195, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Primrose Tranquility Luxury Dwelling is 'n knus selfsorg-gastewoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se perseel in Victory Park, Randburg. Dit bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.
Die woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n induksiestoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, sowel as eetgerei en breekware. Hierdie oopplan-woonstel beskik oor 'n gemaklike koningingrootte ekstra-lengte bed, rusbank en 'n TV met Netflix en YouTube. WiFi-toegang word voorsien.
Die ruimte rondom die swembad is aangewys as 'n rookarea, met 'n sitarea vir 6 en 2 dekstoele vir sonbaai. Swemhanddoeke word voorsien vir gebruik by die swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nausheen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 35 Primrose Drive Victory Park, Randburg, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink Primrose Tranquility Luxury Dwelling het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Primrose Drive Victory Park, Randburg, Johannesburg, 2195, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang