6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 943 Tuna Road, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Prince Pad bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Duinepark, Witsand. Dit is gerieflik geleë 150 m vanaf 'n getypoel en die strand, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n kuswegbreek.
Dié kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Nog 'n stort is beskikbaar in die tweede badkamer.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n binnebraai in die sitkamer. Buite is daar 'n patio met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai, wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Harry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 943 Tuna Road, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Prince Pad het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
943 Tuna Road, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang