Pringle Beach Retreat
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
6 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 559 Porter Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pringle Beach Retreat is langs die Pringlebaai-strandmeer. Dit is 'n pragtige vakansiehuis op 'n 23 ha-perseel met inheemse fynbos. Dit bied direkte toegang tot die strandmeer deur 'n melkhoutbos wat 200 jaar oud is.
Hierdie dubbelverdiepinghuis is geskik vir 8 gaste en het 4 en suite-slaapkamers, 'n gastetoilet en 'n gastebadkamer met 'n stort. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke badkamer het 'n stort en 1 badkamer het ook 'n bad. Daar is ook 'n warmwater-buitestort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die grondverdieping is oopplan en het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wynyskas toegerus is. Die kombuis lei na die etenstafel wat sitplek vir 14 gaste het, sowel as die sitarea wat gemaklike sitplek en 'n kaggel het. Daar is 'n TV-sitarea op die onderste verdieping wat 'n kaggel en 2 slaapbanke vir kinders het. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis het 'n swembad, 'n braai op die grondverdieping en 'n braai op die boonste onderdakstoep. Die woud het hangmatte waar gaste kan gaan lê en uitspan met 'n boek. Gaste het ook toegang tot 'n kajak en SUP.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 559 Porter Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
559 Porter Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang