Prisatt Boutique Hotel

Resensies

2.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
1.0
Veiligheid
2.0
Lou-Ann D
1 nag Gesin met tieners
2.2
Des 2025

Nie aanbeveelbaar nie. Ontvangs was baie swak. Niemand het 'n idee gehad watter kamer ons sn is nie. Kamer was wel baie skoon en netjies, maar ek het vir 3 bespreek en die slaapbank was nie gereed nie. Ek moes heeltyd vra vir ekstra handdoek, ekstra linne vir slaapbank, en steeds nie alles ontvang nie. Ook nie WiFi-kode ontvang nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.2/5

Yolanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Bloukweek Street, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e2c6ad55ba27fd93c03cf306dfa1a3789dd5627e7c0b6e3db7d01d40ce257e713a877e436da802fd487e6e08232670040f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 8 Bloukweek Street Onverwacht 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.683998775597 27.6953106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang