Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die verblyf is nie vir troeteldiere geskik nie.
Rook is verbode.
Gaste moet by die landgoed se reëls hou tydens hul verblyf.
Ouers en voogde moet toesig oor kinders by die swembad in die klubhuis hou.
Gaste moet A-let Property Management inlig oor enige breekskade of skade wat tydens hul verblyf plaasgevind het. 'n Ekstra fooi sal volgens die waarde van bogenoemde skade gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Kingfisher Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang