Providence 6
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Clarence Street, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Providence 6 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Providence-kompleks in Ramsgate. Die kompleks is ongeveer 400 m van die Blouvlagstrand in Ramsgate af, en lekker naby die strandmeer en verskeie ander winkels en geriewe.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoeltjies in. Die sitarea het 'n slaapbank, 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV.
Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die Providence-kompleks bied 'n gemeenskaplike braai- en swembadarea, asook 'n kinderspeelarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Clarence Street, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Providence 6 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Clarence Street, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang